Bar One Liefde

Bar One Liefde

Geskryf deur Laurinda Booyse Februarie- en Maartmaand is die waarde op die voorpunt van ons tonge by Goedehoop, LIEFDE! God het ons so liefgehad dat Hy sy enigste seun vir ons gegee het en juis daarom moet ons ook ons liefde teenoor mekaar wys. 1 Korintiërs 13...