Dramaklub

– Dramaklub –
Oudisies word jaarliks vir die juniors en seniors gehou. Leerlinge moet ‘n gedramatiseerde gedig en ‘n mimiek voorberei, 3 beoordelaars beoordeel die leerlinge.
Na al die oudisies word die punte verwerk en word daar tussen 30 en 33 leerlinge gekies vir die dramaklub.
Leerlinge leer verskillende tegnieke aan,soos gesigspel, uitspraak, liggamshoudings, ens.

– Drama: Internekompetisie –
Baie geluk aan die leerlinge wat tydens Goedehoop se interne dramakompetisie kategorie-wenners was:
Junior Wenner: Wilmie Lyons
Senior Wenner: Juandri Fourie en Lana Hyman
Gedramatiseerde Poësie:
Graad 1 – Adianca Brummer
Graad 2 – Amy-Leigh van der Merwe
Graad 3 – Wilmie Lyons
Graad 4 – Melani Slabbert
Graad 5 – Juandri Fourie
Graad 6 – Nika Thomas
Graad 7 – Johnke Prinsloo
Dramatized Poetry:
Graad 1 – Kara-Lee Theron
Graad 2 – Amy-Leigh van der Merwe
Graad 3 – Wilmie Lyons
Graad 4 – An-Euné van Niekerk
Graad 6 – Nika Thomas
Graad 7 – Johnke Prinsloo
Graad 7 – Lana Hyman
Mimiek:
Graad 1 – Mieke Fourie
Graad 3 – Megan Brown
Graad 4 – Ines Marx
Graad 5 – Cayla Rossouw
Graad 7 – Lana Hyman
Spesiale Items:
Johnke Prinsloo