Gholf

Mpumalanga Gholf Junior Ope

Mpumalanga Gholf Junior Ope

Lourens van Niekerk is Saterdag,
16 Februarie 2019 aangewys as die wenner van die B-afdeling van die Mpumalanga Gholf Junior Ope te Walker Park. Die junior afdeling is vanaf die ouderdomsgroep 9 tot 12 jaar, seuns en dogters neem afsonderlik deel.

Goedehoop kraai koning op gholfbaan

Goedehoop kraai koning op gholfbaan

Vrydag, 8 Maart 2019 het die Onderwysersgolf te Graceland plaasgevind met Me. Irene van Jaarsveld wat die dames IPS wen en Mnr. Marnus Meiring wen die mans IPS.