Goedekrant

– Goedekrant –

Die doel van die Goedekrant is om aktiwiteite en gebeurtenisse korrek weer te gee in die vorm van ‘n berig.  Berigte word deur die redaksielede geskryf, wat saamgestel word uit Graad 6- en 7-leerders.  Die Goedekrant verskein elke kwartaal.​

Goedekrant - Redaksie 2019

Goedekrant - Redaksie

De Goedekrant se redaksie vir 2019 is:

Graad 7
Kayla Hurter
Carla Botha
Xander Herbst
Nicola de Beer
Lea Goosen
Kayleigh van der Walt

Graad 6
Cayla Rossouw
Juandri Fourie
Calene Grobler
Marelise de Jager
Duan Kriel
Annelie Steyn

Redaktriese 2019

Redaktriese 2019

Kayla Hurter is gekies as die Redaktrise van De Goedekrant vir 2019.

Kontak ons

Adress

Privaatsak X1016, Secunda, 2302 h/v Stanford- en Mauchstraat, Secunda, 2302, Mpumalanga, Suid Afrika

foon

(017) 634 7722
(017) 631 1405
(017) 631 3909