Hokkie

– Hokkie Super 12 –

Die Hokkie Super 12 het plaasgevind op 20 & 21 Julie 2018 te TUKS, slegs die o/13-seuns en –dogters het deelgeneem. Die dogters eindig 11de uit 24 skole en 3de in hulle poel, die seuns eindig 8ste uit 17 skole en 2de in hul poel.

Hokkie Mpumalangaspan 2018

Hokkie Mpumalangaspan 2018

Die volgende leerlinge is gekies vir die Hokkie Mpumalangaspan vir 2018. 

Tian Steyn, Tiaan de la Rey, Dirk Munnik​, Amelia Brummer, Meceila Brits, Cherise Stapelberg, Carla Stoltz, Nika Thomas

Mpumalanga Hokkie 2019

Mpumalanga Hokkie 2019

Die volgende hokkiespelers is opgeneem in die Mpumalanga Provinsiale Streekspanne vir 2019.

Amelia Brummer – Dogters o/12
Jenny van Blerk – Dogters o/12
Ryan Erasmus – Seuns o/12
Jarno Haarhoff – Seuns o/12
Rickardt van Heerden – Seuns o/12

Hokkie o/12-seuns MPU-Kampioene

Kontak ons

Adress

Privaatsak X1016, Secunda, 2302 h/v Stanford- en Mauchstraat, Secunda, 2302, Mpumalanga, Suid Afrika

foon

(017) 634 7722
(017) 631 1405
(017) 631 3909