Inskrywingsvorms

– Inskrywingsvorms –

Graad 000

Kleinding is reeds 3 word 4 in die jaar wat hy/sy in Graad 000 is.  Moet reeds die toilet selfstandig kan gebruik.

Neem asseblief kennis dat indien die aanlyn inskrywingsvorm voltooi word die proses nie voltooi is alvorens die Finansiële Verbintenis geteken terug gestuur word nie.  Stuur na ontvangs@laerskoolgoedehoop.co.za.

Graad 00

Kleinding is reeds 4 word 5 in die jaar wat hy/sy in Graad 00 is.

Neem asseblief kennis dat indien die aanlyn inskrywingsvorm voltooi word die proses nie voltooi is alvorens die Finansiële Verbintenis geteken terug gestuur word nie.  Stuur na ontvangs@laerskoolgoedehoop.co.za.

Graad 0

Kleinding is reeds 5 en word 6 in die jaar wat hy/sy in Graad 0 is.

Neem asseblief kennis dat indien die aanlyn inskrywingsvorm voltooi word die proses nie voltooi is alvorens die Finansiële Verbintenis geteken terug gestuur word nie.  Stuur na ontvangs@laerskoolgoedehoop.co.za.

Graad 1

Leerling is reeds 6 en word 7 in die jaar wat hy/sy in Graad 1 is.