Koor

Die Juniorkoor
Die Juniorkoor
Is ‘n volwaardige koor wat op sy eie funksioneer en vir die leerlinge die geleentheid bied om te groei en te ontwikkel vir die seniorkoor. Alle graad 1- tot 3-leerlinge word jaarliks getoets. Na twee uitdunrondtes word die koor gefinaliseer. Ons oefen Woensdae van 13:00 tot 14:00.

Die Seniorkoor
Die Seniorkoor
Bestaan uit sowat 80 graad 5- tot graad 7-leerlinge. Ons oefen op Maandae, van 13:30 tot 15:00.