Landloop

Landloop: Aflos te H/S Menlopark

Landloop: Aflos te H/S Menlopark

Op Vrydag, 18 Mei 2018 het Goedehoop se landloop-atlete ‘n aflos byeenkoms by H/S Menlopark bygewoon. Goedehoop se o/11- en o/13-dogters het as wenners uit die stryd getree. Die o/11-seuns was 2de en o/13-seuns eindig 9de.

Landloop: Mpumalangaspan

Landloop: Mpumalangaspan

Baie geluk aan die Landloop atlete wat gekies is vir die Mpumalangaspan wat deelneem op 8 September te Port Elizabeth.

Cheyene Erasmus (o/8), Michan Schoonwinkel (o/8), Minay Campher (o/9), Danankia Lesch (o/9), Wicus Venter (o/9), Roxy-Lee Fick (o/10), Chenél Badenhorst (o/10), Liam Olivier (o/9), Elri Kruger (o/11), Mia du Toit (o/11), Tiffany Phillipson (o/13), Liane Parkes (o/13), Christiaan Jonker (o/11), Jayden Joubert (o/13)

Landloop MUSSA

Landloop MUSSA

Die volgende atlete het op Saterdag, 18 Augustus 2018 aan die Gert Sibande Landloopbyeenkoms te Breyton deelgeneem en dring deur na MUSSA wat plaasvind op 15 September 2018 te Lydenburg.

Luan Greyling, Liam Olivier, Mia du Toit, Liané Parkes, Tiffany Phillipson, Ané Botha, Clarise van Zyl, Wian Pretorius, Minay Campher, Danankia Lesch, Elri Kruger, Leandri Engelbrecht, Chanel Badenhorst, Franna Homan, Roxy-Lee Fick, Tiaan Beyleveldt, Suzaan Thomas

Landloop Noordvaal

Landloop Noordvaal

Op Saterdag, 25 Augustus 2018 het die Landloop Noordvaal te Potchefstroom plaasgevind. Die o/11- en o/13-dogterspanne het beide 1ste plekke behaal. Elri Kruger (o/11) behaal ‘n 1ste plek, Liané Parkes (o/13) behaal ‘n 2de plek en Tiffany Phillipson (o/13) behaal ‘n 3de plek.

Landloop Super 12 Eindig 3rde!

Landloop Super 12 Eindig 3rde!

Op Saterdag 4 Augustus het die Landloop Super 12 te Pretoria plaasgevind.

Dogterspan eindig 2de en die seunspan eindig 3de, dit plaas Goedehoop in algehele 3de plek.

Spanne – Dogters
o/9 – 1ste
o/10 – 10de
o/11 – 1ste
o/12 – 12de
o/13 – 5de

Spanne Seuns
o/9 – 4de
o/10 – 2de
o/11 – 8ste
o/12 – 4de
o/13 – 6de

Landloop SA's

Landloop SA's

Op Saterdag, 29 September het die Landloop SA’s te Bloemfontein plaasgevind. Elri Kruger behaal ‘n 3de plek (brons) in die ouderdomsgroep o/11-dogters .

Landloop ASA

Landloop ASA

Op Saterdag, 8 September 2018 het die Klub Landloop te Port Elizabeth plaasgevind. Elri Kruger behaal ‘n 2de plek in die dogters o/11 afdeling en Liam Olivier hardloop ‘n 1ste plek los vir seuns o/9.

Kontak ons

Adress

Privaatsak X1016, Secunda, 2302 h/v Stanford- en Mauchstraat, Secunda, 2302, Mpumalanga, Suid Afrika

foon

(017) 634 7722
(017) 631 1405
(017) 631 3909