Landsdiens

Juffrouens verower Landsdiens Silwer
Juffrouens verower Landsdiens Silwer
Me. Illise jordaan en Me. Nelize Joubert het beide ‘n Silwer Prestasietoekenning by die Landsdiensbeweging verwerf. Om te kan kwalifiseer vir hierdie toekenning moet ‘n persoon ‘n minimum van twee jaar aaneenlopende aktiewe diens aan die Landsdiensbeweging lewer. Hulle moet toegewyd, pligsgetrou en aktief leiding neem en die doelstellings van die Landsdiensbeweging onderskryf.


Kontak ons
Adress
Privaatsak X1016, Secunda, 2302 h/v Stanford- en Mauchstraat, Secunda, 2302, Mpumalanga, Suid Afrika
foon
(017) 634 7722
(017) 631 1405
(017) 631 3909