Mini-Netbal

Laerskool Goedehoop bied Mini-netbal aan vir 

Gr 0 tot Gr 3 dogters. In Gr 0 word die basiese vaardighede aangeleer en vanaf Gr 1 speel die dogters teen ander skole.  Dit bied die dogters die geleentheid om al die posisies aan te leer en so word hulle meer vaardig om enige posisie te speel vanaf 0/10.