Mini-Trompoppies

Laerskool Goedehoop
Laerskool Goedehoop
Mini-Trompoppies word vanaf 2010 by Goedehoop aangebied. Die ouderdomme betrokke is Gr 1 en Gr 2.
Uitdunne word jaarliks gehou, waar ‘n streng kriteria gevolg word.
Babbel Bekkie Bokkies word vanaf 2017 vir Gr 00 en 0 aangebied.