Netbal

Netbal Gert Sibandespan
Netbal Gert Sibandespan
Baie geluk aan Amelia Brummer (o/13), Elri Kruger (o/12), Micaela Berman (o/12), Lea Goosen (o/13), Jamie-Lee van Rooyen (o/12), Kayla Hurter (o/13), en Elri Jacobs (o/13) wat gekies is vir die Gert Sibande Netbalspan. Hulle neem deel aan die MSN-proewe op Saterdag 27 April 2019.

Netbal Vlak 1 Afrigting
Netbal Vlak 1 Afrigting
Baie geluk aan Juffrou Lizanne Breed en Juffrou Rochelle Laas met hul 100% tydens die Netbal Vlak 1 Afrigtingskursus