Welkom by

Jou reis na die beste opvoeding vir jou kind begin hier

Uit die Kantoor

Kwartaal Program

Goedehoop Pre-Primêr

Nasorgsentrum
– Wie is ons? –
Goedehoop is ‘n waarde gedrewe skool. Ons onderwysers gee rigting deur onderrig en voorbeeld. Hulle is modelle van respek, verantwoordelikheid, veiligheid, vertroue en volwassenheid.
Respek – nie intimidasie nie – word gebruik om kinders te leer.
Ons onderwysers is gefokus op oplossings en nie probleme nie, vergifnis, erkenning en om kinders te rig op die toekoms en nie die verlede nie.

Akademie
By Laerskool Goedehoop glo ons, akademie moet steeds sentraal staan in skole.

Sport
By Laerskool Goedehoop bied ons Rugby, Netbal, Hokkie, Krieket, Atletiek……………

Kultuur
By Laerskool Goedehoop glo ons, Kultuur is belangrik.

– Ons Blogs –
Teken Vir Snoopy
Saamgestel deur: Stefanie Rousseau LEES MEER
Soutklei
Baie maklike soutklei saamgestel deur Juanita Fourie Soutklei DIY - LEES MEER
Paaseier Kunsvlyt
Benodighede en hoe om een te maak. LEES MEER
To keep yourself updated on the news in South Africa in regards to COVID-19, please follow the COVID-19 News Portal.