Pikkie – Atletiek

– Pikkie Atletiek –

Pikkie Atletiek is altyd groot pret.  Van 4 jr (gr 00) tot en met 8 jr (gr 1) kry die geleentheid om aan atletiek deel te neem.  Daar is hekkies, veilig gemaak deur “pool noodles” en naellope.  Dit gaan maar nog moelik om in die straatjie te bly!  Almal is wenners!

Kontak ons

Adress

Privaatsak X1016, Secunda, 2302 h/v Stanford- en Mauchstraat, Secunda, 2302, Mpumalanga, Suid Afrika

foon

(017) 634 7722
(017) 631 1405
(017) 631 3909