Goegiespele
– Goegiespele –
Goegiespele word aangebied vir kinders tussen die ouderdom 3 tot 6. Kleinding hoef nie van Goedehoop te wees nie – almal welkom! Aktiwiteite soos sakresies, hekkies en vissievang word aangebied.