Pumaki – Doelwitte – Stel jong spelers voor aan rugby. Ontwikkel rugby-vaardighede. Ontwikkel ‘n liefde vir die spel. Ouerbetrokkenheid by afrigting. Vir elke speler ‘n geleentheid te gee. Ontwikkel spansport. Ontwikkel spelers se eie identiteit.