Redenaars

Redenaars Super 12

Redenaars

Op Vrydag, 8 Maarten Saterdag, 9 Maart het die Super 12 Redenaars te L/S Wierdapark, Pretoria plaasgevind. Minke Coetzer (Gr.1-3), An-Euné van Niekerk (Gr. 4-5) en Juandri Fourie (Gr.6-7) dring deur na hul betrokke ouderdomsgroep se finaal. Goedehoop behaal ‘n algehele 12de plek uit 24 skole.

Amy-Leigh van der Merwe (Gr.1-3), Nika Thomas (Span), Kayla Hurter (Gr. 6-7 & Span), Wernich Rossouw (Span), Minke Coetzer (Gr. 1-3, Finaal), Me. Janette Coetzee (Afrigter), An-Euné van Niekerk (Gr. 4-5, Finaal), Juandri  Fourie (Gr. 6-7, Finaal), Karli van Schalkwyk (Gr. 4-5), Me. Anneke Mclean (Afrigter)
Afwesig: Elri Jacobs

Kontak ons

Adress

Privaatsak X1016, Secunda, 2302 h/v Stanford- en Mauchstraat, Secunda, 2302, Mpumalanga, Suid Afrika

foon

(017) 634 7722
(017) 631 1405
(017) 631 3909