Rugby

JC Pretorius

JC Pretorius

JC Pretorius, ‘n oudleerling van Laerskool Goedehoop trek nou die Springboktrui oor sy kop. Hy is deel van die Springbok Sewespan wat in Nieu-Zeeland gaan toer het vir die volgende rondte van die wêreldreeks.

Goedehoop se Rugby-afrigters op Indaba

Goedehoop se Rugby-afrigters op Indaba

Die naweek van 11 tot 12 Januarie 2019 het 10 van Goedehoop se manspersoneel die Puma Rugby Indaba te Mbombela bygewoon. Die kursus word aangebied deur Rassie Erasmus, Matt Proudfoot, Stick, Carel du Plessis, Jimmy Stonehouse en MJ Menz en is daarop gemik om rugby-afrigters die opleiding te gee om hul spanne optimaal af te rig.

Kontak ons

Adress

Privaatsak X1016, Secunda, 2302 h/v Stanford- en Mauchstraat, Secunda, 2302, Mpumalanga, Suid Afrika

foon

(017) 634 7722
(017) 631 1405
(017) 631 3909