Skaak

Skaak: Juniors SA's
Skaak: Juniors SA's
Ruben Bester, Zian Opperman, Franco Bester, Juané van Zyl en Jeandré Beukes is gekies om aan die Suid-Afrikaanse Junior Skaakkampioenskappe,
16 – 20 Desember, deel te neem.
Juané van Zyl lê tans 6de op die provinsiale ranglys en is gekies om in Maart 2019 aan die Geslote SA’s deel te neem.

Skaak Super 12
Skaak Super 12
Die Super 12 Skaak het op 5 Mei 2018 te Tukkies plaasgevind. Die Juniorspan behaal ‘n 16de plek en die Seniorspan ‘n 15de plek, dit gee ons ‘n algehele 17de plek uit 22 skole. Juane van Zyl het besonders goed gevaar en was die bordwenner van Bord 1 – sy wen al 5 haar rondtes.

Skaak: Gert Sibande 1ste rondte
Skaak: Gert Sibande 1ste rondte
Op 3 Augustus 2018 het Goedehoop se skaakspanne aan die eerste rondte van Gert Sibandeliga te L/S Secunda deelgeneem.
Die uitslae:
o/9’s – 2de
o/11-span – 3de
o/13-span – 4de
Dogterspan – 3de
Foto: o/9-span
Ruben Bester, Lian Storm, Jacques du Preez, Jayden Theron, Lohan de Graaff

Skaak: Mpumalanga-finaal
Skaak: Mpumalanga-finaal
Op 17 Augustus het ons o/9-, o/11-, o/13- en dogterskaakspan aan die Gert Sibande skaakfinaal deelgeneem. Die o/9- en o/13-skaakspanne eindig beide in die 2de plek. Hulle dring deur na die Mpumalanga-finaal wat plaasvind op Saterdag,
25 Augustus te Lydenburg.
Jayden Theron, Franco Bester, Kelvin Kriel, Juané van Zyl, Lohan de Graaff, Zian Opperman, Ruben Bester, Iman de Necker, Richard vd Walt, Wernich Rossouw, Jacques du Preez, Lian Storm

Skaak: Hoëveldgroep
Skaak: Hoëveldgroep
Die Hoëveldgroep Skaak het plaasgevind op Vrydag, 20 Julie en Goedehoop behaal die volgende prestasies:
o/9-span: 3de plek (brons)
o/11-span: 2de plek (silwer)
o/13-span: 2de plek (silwer)
B-span: 4de
Janrich de Necker (o/11), Dieter Adendorff (o/11), Eljay van Heerden (o/11), Juané van Zyl (o/13), Logan Potgieter (o/11), Jeandré Beukes (o/11), Iman de Necker (o/13), Hanru Lategan (o/11), Wernich Rossouw (o/13), Kelvin Kriel (o/13), Franco Bester (o/13), Richard van der Walt (o/13)