VCSV

– Verenigende Christen Skoliere Vereniging –

Laerskool Goedehoop het ‘n lewendige VCSV-beweging vir graad 1 tot 7.  Ons kom Donderdae tydens eerste pouse bymekaar.  ‘n Verskeidenheid van programme word aangebied naamlik Bybelstude in Kringe, samesang, speletjies, vasvrae en vele meer.  Sprekers word gereeld genooi om met leerlinge oor temas te kom gesels. 

VCSV Fondsinsamelingsprojek

Kontak ons

Adress

Privaatsak X1016, Secunda, 2302 h/v Stanford- en Mauchstraat, Secunda, 2302, Mpumalanga, Suid Afrika

foon

(017) 634 7722
(017) 631 1405
(017) 631 3909